Netwerk24 het in Februarie, die kortste maand, die mylpaal van 100 000 digitale intekenare verbygesteek. Dit is ’n prestasie wat net sowat 20% van digitale inteken-nuusdienste oor die wêreld heen ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...