News
DIE polisie in George soek steeds na die 15-jarige Mikyla Bezuidenhout, wie sedert 14 Maart vermis word. Mikyla se ma, Marina Fourie, het aan die polisie gesê sy het haar dogter om 19:00 laas die ...
DIE Uniondale-polisie soek die hulp van die publiek om die vermiste Patrick Roman (34) op te spoor, wat laas op 31 Maart op ...
BYNA al die partye in die nasionale parlement claim nou ’n oorwinning nadat die nasionale tesourie oornag aangekondig het dat Enoch Godongwana, die minister van finansies, nie meer die VAT-verhoging o ...
’N GRAAD 10 leerder van die Cedar Hoërskool in Mitchell’s Plain sterk in die hospitaal aan ná hy Dinsdagmiddag gesteek is.
Sers. Wesley Twigg, ’n polisiewoordvoerder, het gesê: “Deurlopende ondersoeke na die moord by die Wynberg-landdroshof deur ...
Hulle het vanoggend (Donderdagoggend) as deel van die polisie se Operasie Vala Umgodi, in die Namakwa-distrik patrollies ...
Die verdagtes, Nicole Bekker (37) en Chantelle Erasmus (48), staan nou tereg op aanklagte van bedrog en diefstal, sowel as ...
ROBERTSON. — Hier stink dit dat niemand dit kan hou nie ... Son het in die verlede berig oor menslike afval wat voor mense se huise verby vloei in die Nkqubela-woonbuurt. Die Langeberg-munisipaliteit ...
DIE vermeende bendebaas van die Upstand Dogs in Gqeberha, Peter Baatjies, is moontlik deur sy eie ‘brasse’ afgehaal.
Dié ongewilde karakter is die bombastiese redakteur Amore Meyer, gespeel deur Antoinette Louw, wat nou die een inwoner ná die ...
DIE Samora Machel-polisie ondersoek twee sake van poging tot moord nadat twee mans, albei 19-jaar oud, in ’n skietvoorval ...
Na wat verneem word, het vier gewapende mans omstreeks 21:45 by ’n local spazawinkel losgebrand en in die proses is twee mans ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results